Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 5 - 435 lekke plekke om te bly
La Pension Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Oudtshoorn. Hierdie gastehuis bied die id...
Karoo Ghetto is net buite Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn geleë. Dié ruim huis is langs 'n da...
Mooiplaas Guesthouse is 'n lieflike Kaaps-Hollandse gastehuis in die hartjie van die Klein-Karoo en is sowat 10 km ...
Kranskloof Country Lodge skuil in die hartjie van die Klein-Karoo. Die plattelandse lodge is op die R328, 15 km van...
Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km van Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af ge...
Uitkyk Kliphuisie is 'n bekoorlike kothuis wat oornagverblyf op 'n vrugteplaas sowat 18 km vanaf Uniondale bied. Di...
Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is ...
Uniondale Guest Lodge is 'n gastehuis in 'n eeu-oue historiese gebou in die Karoo-dorpie Uniondale. Dié gastehuis...
86 on Jubilee bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike erfenishuis in 'n rustige woonbuurt in Oudtshoorn. Da...
Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp. Gaste k...