Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klein-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klein-Karoo akkommodasie
Bladsy 8 - 435 lekke plekke om te bly
Mimosa Lodge is in Montagu geleë, 'n area wat bekend is vir sy warmwaterbronne en skouspelagtige berge. Dis die ide...
Olive Stone Farm and Cottages is in Montagu, wat deur die majestueuse Langeberge omring word, op die gewilde Roete ...
The Featherbed in Oudtshoorn bied moderne en luukse selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dis naby 'n verskeidenheid besie...
MonTQ Guest House is 'n historiese grasdakmonument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die bekende Roete...
Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat...
Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die plaasgemeenskap van Schoemanshoekvallei in Oudtshoorn geleë, verste...
Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cang...
Kabbelrus is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by Meiringspoor...
Hazenjacht Karoo Lifestyle is op 'n werkende plaas tussen Oudtshoorn en De Rust, op die N12. Verblyf is in 3 stylv...
Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal vir oordeelkundige vakansiegangers of sa...