Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kloof akkommodasie
Bladsy 4 - 29 lekke plekke om te bly
Pinetown Lala Land is in die voorstad Manors in Pinetown geleë. Dit is lekker naby die Kloof-gholfbaan en verskeie ...
Thrush Nest Self-catering is tussen Kloof en Pinetown in die rustige voorstad Manors buite Pinetown geleë. Dit word...
Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afri...
La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof ...
Forest View Villa is 'n kontemporêre selfsorghuis in 'n veilige kompleks in New Germany, Pinetown, ideaal vir 'n ge...
The Valley is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n welige tuin in Waterfall. Dit is ideaal vir die hele gesin wat op...
Fyndraai is naby die Everton-waterval in KwaZulu-Natal en naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- e...
The Right Place bied bekoorlike verblyf in die skilderagtige area van The Wolds in New Germany. Dit het 'n gesellig...
Jeanette's Hideaway bied knus verblyf in die bekoorlike area van Pinetown, sowat 22 km vanaf Durban en 5 minute van...
Queenz Bed and Breakfast is in Gillitts, Upper Highway, Durban. Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Elke...