Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
Bladsy 4 - 412 lekke plekke om te bly
Kuname Lodge is 'n klein, eksklusiewe en luukse safari-lodge op 9000 ha se ongerepte Afrika-bos in die Karongwe Pri...
Elizabeth the 7th is in die prentjiemooi dorpie Tzaneen en word omring deur lowerryke, groen bome. Die luukse gaste...
Verkijken Cottage is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis op Verkijken Plaas, 'n houtplaas sowat 10 km vanaf Haenertsbur...
Little Carthage is die perfekte wegbreek vir gaste wat mal is oor die Bosveld. Dit is in die 1000 ha-Ndlovumzi Natu...
Parsons Hilltop Safari Camp bied 'n wegbreek na 'n egte safari-tentkamp sonder heinings. Dit is in die Balule Wildr...
Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfe...
Dié bekoorlike selfsorgwoonstel is in Phalaborwa geleë, slegs 3,1 km vanaf die Phalaborwa-hek. Hierdie eenheid bied...
Kadima Safari Lodge is op 'n plaas in Liverpool, net buite Hoedspruit geleë. Hierdie verblyf is langs 'n rivier waa...
Matabanari Luxury Farm House is 'n stylvolle en ruim selfsorgplaashuis wat op 'n plaas, omring deur hewels, in Mooi...
Domus Tempus is 10 km buite Tzaneen op die R71 op pad na Letsitele geleë. Dit het 'n bekoorlike selfsorghuis omring...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer