Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
Bladsy 5 - 412 lekke plekke om te bly
Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié...
BushGlam Luxury Holiday Home is op die Raptor's Wildlandgoed en bied 'n moderne, luukse vakansiehuis met slaapplek ...
Wisteria Cottage is in die bekoorlike dorpie Haenertsburg geleë wat grens aan die Louis Changuion-staproete en besk...
Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot...
Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoosteli...
Tullymore Guesthouse is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis in die berge van Magoebaskloof. Dit is bereikbaar deur ...
Luxury Bush Lodge is in Silonque Holiday Estate geleë en bied gehalte-verblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. ...
Becks Safari Lodge bied verblyf wat alles insluit met 'n uitsig oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe Wildreserva...
George's Valley Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in 'n vallei in Tzaneen en word omring deur berge, hoë bom...
Waterwheel Country Retreat is 'n selfsorghuis op 'n plaas in die Georgesvallei sowat 15 km buite Haenertsburg. Die ...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer