Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 3 - 389 lekke plekke om te bly
Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Ka...
Wave and Sea is 'n lieflike drieslaapkamer-selfsorghuis in die hartjie van Langebaan net 150 m vanaf die hoofstrand...
Soleil is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf bied in 'n kompleks in die kusdorpie Langebaan. Die woonstel is net 1 km ...
Rus en Vrede is op die Long Acres Country Estate in Langebaan geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Die h...
Nivica Lifestyle Living 57 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Olifant...
11 Sunset Heights is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Langebaan, slegs 900m vanaf Club Mykonos. Die eenheid o...
Seeduiker is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die gewilde Langebaan Country Club teenaan die Weskus. Die woonstel is...
Top Deck is 'n ruim selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit kan ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die ...
Crystal Lagoon Lodge is teen die rant van die mees gesogte deel van Langebaan se strandmeer geleë. Daar is nie gren...
Bayview, Langebaan 8-sleeper is 'n selfsorghuis in Langebaan Country Estate. Die landgoed is ideaal geleë net 'n mo...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer