Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Calypso Beach (19)
Myburgh Park (44)
Olifantskop (5)
Skiathos (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (289)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (254)

Resensies van Langebaan

4.6 / 5  
volgens 903 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 903 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan

Tranquilidad is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die veilige Langebaan Country-landgoed met mooi uitsigte oor die strandmeer en sonsondergange vanaf 'n beskutte balkon. Die huis is ideaal vir gholftoere of sport-...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan

Goin' Coastal is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale bestemming as jy die Weskus en die magdom besienswaardighede...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

Tin Tin's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n eenslaapkamerwoonstel in ’n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die kompleks is net 550 m van die Langebaan-strand en strandmeer af en ook naby wi...

Vanaf
R1 438
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied die perfekte wegbreekplek. Kom bly, ontspan, skop jou skoene uit en geniet die rus wat Langebaan bie...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Catalina Cottage is 'n romantiese en ruim selfsorghuis wat sentraal geleë is in Langebaan. Dit is stapafstand van die strande en restaurante af. Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Friends Self-catering Apartment is 'n woonstel op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Langebaan. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -le...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

e-Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis wat smaakvol versier is. Die kothuis is op 'n residensiële perseel in Myburgh Park, Langebaan waar die eienaar ook bly. Die kothuis is ruim en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

Speelhuis is in Paradise Beach, Langebaan, geleë. Langebaan is 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dit is 'n uur se ry vanaf Kaapstad en bied 'n ideale basis om die Weskus en die oorvloed van besienswa...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 200
R1 760
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Santa Maria at Langebaan Country Estate is 'n vreedsame selfsorghuis wat in die veilige Langebaan Country Estate met sy manjifieke Gary Player-gholfbaan geleë is. Die huis is ideaal vir gesinne of gholfspelers. Di...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

5 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Langebaan. Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is naby die strandmeermond geleë - 'n gewilde bestemming vir vlieërplankry. Die woonstel bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word!

Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park is veral besig gedurende die blomseisoen (Augustus tot September) wanneer die wilde blomme kleurvol staan. Walvisse kan in Oktober en November gesien word....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]