Indien jy Malmesbury besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malmesbury.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malmesbury Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malmesbury accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malmesbury akkommodasie
Bladsy 3 - 20 lekke plekke om te bly
Ayama Manor House is 'n klassieke plaashuis wat tot die 18de eeu terugdateer en in die hartjie van die Paardeberg s...
Die Burgherspost Wynlandgoed lê aan die voet van die skilderagtige Dassenberg op Darling se wynroete. Ons 2 semi-...
Doran Vineyards Manor House is op ’n wingerd in Voor-Paardeberg, Windmeul en bied gehalteverblyf in 3 eenhede. Dit ...
Sakura Getaway is op die skilderagtige Fynbos Nature Reserve Estate in Klein Dassenberg-weg in Cape Farms, Kaapstad...
Meerhof Luxury Glamping is op die Meerhof-wynlandgoed teen die skuinstes van die bekende Kasteelbergpas. Dit word o...
Vineyard Loft is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis wat oor 200 hektaar van 'n werkende plaas in die Voor-Paardeber...
Stable Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n uitsig oor dié plaas wat 200 ha groot is in die Voor-Paardeber...
Shepherd's Cottage is 'n pragtig gerestoureerde selfsorgkothuis wat dateer uit die 1800's. Dit is op 'n uitgestrekt...
Vineyard Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas van 200 ha in die Voor-Paardeberg-wynstreek. Die koth...
Brambleberry Farm is 'n gasteplaas in die Swartland-omgewing. Dit is teen die hange van die Kasteelberg Natuurreser...