Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 9 - 214 lekke plekke om te bly
Ahoy Farmhouse 2 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Die plaashuis is 'n groot,...
Nosterdomus beteken "Ons Huis" in Latyn. Dié luukse huis is in Paternoster, 'n gewilde toeristebestemming met wêrel...
Infinity is in Bekbaai, Paternoster geleë en is 'n lieflike ateljee-woonstel wat ideaal vir 'n paartjie is en sowat...
Dune Ridge Main House is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis op Bekbaai se strand, in Paternoster geleë. Die eenheid he...
Klipmossel bied pragtige, moderne selfsorgwoonstelle in die stil area van Bekbaai in Paternoster en dis sowat 300 m...
A'la Mossel 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Paternoster. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie of gaste wa...
Beachcomber is 'n lieflike selfsorg-strandhuis vir vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek net...
Harvest Moon is net 200 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster geleë. Paternoster is langs die Wes...
Koos Nap is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis wat net 30 m van die strand af in Paternoster geleë is. Paternost...
Mar Adentro is 'n pragtige duplekshuis in Paternoster, naby die strand. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gaste wa...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer