Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Astrandt 2 is 'n eenheid op die boonste verdieping van 'n byderwetse, helder strandkothuis in Paternoster. Dis net 40 m vanaf die see met direkte toegang tot die pragtige strand. Dit bied pragtige uitsigte oor die o...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

May se Huis is 'n netjiese selfsorgkothuis net 100 m van Paternoster se strand af aan die Weskus. Die kothuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. D...

Vanaf
R3 870
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Aqua Blue is 'n Hollandse strandhuis in Paternoster. Die huis het 'n grasdak, 'n onbedekte swembadjie in die binnehof, 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste, so dit is ideaal vir 4 paartjies of ...

Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Phoenix 2 is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat op soek is na 'n Meditereense atmosfeer, h...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Dunesberry is 'n bekoorlike en stylvolle kothuis net 50 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster. Paternoster is aan die Weskus geleë en dis 'n weergalose vakansiebestemming.Dié eenheid bied slaapple...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

The Cottage Collection bied selfsorg-vakansieverblyf in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus. Verblyf by The Cottage Collection bestaan uit 7 unieke kothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk....

Vanaf
R1 870
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Hierdie lieflike grasdakhuis is net 25 m vanaf die strand in die bekoorlike vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, die solderkamer het 2 enkelbeddens en die b...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Baywatch Villa and Cottage is in Mossebank, Paternoster en is die perfekte selfsorghuis vir 'n gesinswegbreek. Dit is net 70 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat geskik is vir 6 gaste. The V...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Duifie is 'n knus selfsorg-kothuis sowat 100 m van die strand af in Paternoster. Let asb. op dat die strand soms gedurende die vakansiemaande en langnaweke raserig kan word. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste e...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paternoster

Slip Slops is 'n selfsorgeenheid wat in die kusdorp Paternoster geleë is. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en is 'n paar minute se stap vanaf die strand. Dié eenheid is troeteldiervriendelik. Hierdie huis is vo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]