Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
105 lekke plekke om te bly
Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af. Daar ...
Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St. F...
Perrywinkle is in die kusdorpie, St. Francisbaai geleë. Die strandfront, winkels en restaurante is in 'n 750 m-radi...
Port Main Royal Ocean's Edge is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel by die see in Port St. Francis. Dit is 1 van 8...
Milkwood Way is ’n lieflike grasdakhuis in die kusdorp St. Francisbaai en dit bied 2 basiese, gerieflike selfsorgko...
Canal Guest House is 'n moderne boetiekgastehuis op die unieke getykanaalstelsel van St. Francisbaai. Die gastehuis...
Shalom Self-catering Cottage is 'n gerieflike woonstel in die Oos-Kaap in St Francisbaai. Die grasdakwoonstel is op...
Palamos on Sea is in die hartjie van St. Francisbaai, 'n vakansiedorp wat ongeveer 'n uur se ry wes van Gqeberha (P...
Palms on Ibiza bied verblyf in gastekamers in Santareme, St. Francisbaai. Die perseel is in 'n pragtige tuin met 'n...