Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (106)
B&Bs (6)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (91)

Resensies van St. Francisbaai

4.7 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van St. Francisbaai van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St. Francisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St. Francisbaai Akkommodasie

95 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap St. Francis, St. Francisbaai

Little Portofino is 'n lieflike, moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Port St Francis, met 'n privaat balkon met skouspelagtige uitsigte oor die hawe. Die woonstel bied die ideale vakansie waar gaste kan wakke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Francisbaai

Perrywinkle is in die kusdorpie, St. Francisbaai geleë. Die strandfront, winkels en restaurante is in 'n 750 m-radius vanaf dié selfsorg-eenheid. Die eenheid is op die tweede verdieping en het sy eie trappe en i...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Francisbaai

3 Main Royal Port St Francis is 'n lieflike eenheid in Port St Francis wat gehalteverblyf bied met 'n pragtige uitsig oor die see en hawe. Dié eenheid is in 'n veilige, luukse kompleks langs die hawe en bied eksklu...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in St. Francisbaai

i-Lollo Lodge is by die monding van die Krommerivier geleë en kyk na die Indiese Oseaan se kant toe. Dit is in die prentjiemooi kusdorpie, St. Francisbaai, en vorm deel van die beroemde Tuinroete. i-Lollo Lodge R...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Francisbaai

Kai by St Francis Bay is 'n strandhuis binne stapafstand van St. Francis se hoofstrand. Die eiendom is by uitstek geskik vir gesinne wat op soek is na sakpasverblyf. Kai is ook baie gewild onder branderplankryers en...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai

8 Sunset Drive is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in St. Francisbaai, in die Oos-Kaap. Die huis is op die kanaal van Marina Glades en spog met wild en pragtige uitsigte. Die huis het 6 slaapkamers, 4 op die boonste v...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaap St. Francis, St. Francisbaai

Port St Francis Studio Apartment is in 'n woonstelkompleks in Port St Francis en bied lieflike uitsigte oor die hawe. Die ateljeewoonstel is gerieflik ingerig en loopafstand van Mauro's Italiaanse Restaurant, Balobi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Francisbaai

Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af. Daar is 5 en suite-kamers in ‘n aparte vleuel in die huis en elke kamer het ‘n privaat ingang. Elke k...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai

Tin Shack bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies in die eksklusiewe Marina Village. Dit is 'n klipgooi vanaf die kanale en plekke om bote die water in te stuur. Shack Up bestaan uit 4 dubbelkamers met en suite-badka...

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Francisbaai

Sandals is 'n grasdak-lodge wat versier is volgens 'n Afro-Karibiese styl. Die huis skuil tussen melkhoutbome, het 'n rustige atmosfeer en daar is 'n swembad wat omring word deur palmbome, 'n ten volle gelisensieerd...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai

Captains Cabin is 'n selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in St Francisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin op soek na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai

Summerhill Self-Catering Apartments is in die hartjie van St Francisbaai en net paar minute se stap vanaf die pragtige hoofswemstrand en die middedorp. Verblyf word in ateljee en gesinswoonstelle gebied. Dis privaat...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in St. Francisbaai

Milkwood Country Cottage het unieke sjarme en is geleë in 'n dorp soos geen ander, St Francisbaai, toegangspoort tot die gewilde Tuinroete, 1 uur vanaf Port Elizabeth. Dit is hier waar jy tyd vir jouself kry, tyd o...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 295
R1 166
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Francisbaai

On the 5th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike grasdakkothuis met 3 slaapkamers in St. Francisbaai. Die kothuis is volledig gemeubileer en is op die St. Francisbaai Gholfbaan geleë. Die allenstaande ko...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in St. Francisbaai

152 St Francis Drive is 'n dubbelverdiepinghuis in St Francisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin met tieners, 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gemaklike blyplek naby verskeie doendinge. Neem asb. kennis d...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Francisbaai

Philippa Cottage is 'n grasdak dubbelverdiepingkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is in St Francisbaai oorkant die pad van kroeë en restaurante en slegs 5 minute se stap vanaf die strand. Die kothuis is...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaap St. Francis, St. Francisbaai

Port Island 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige drieslaapkamerhuis in die Port Residential Village in Port St Francis. Dié huis is op die punt van Port St Francis en bied 'n lieflike uitsig oor die see...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St. Francisbaai

Penthouse @ Honky Dory is in St Francisbaai en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste met 'n pragtige uitsig oor die see. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte slaapkamer met 'n stapelbed vir 2 tie...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaap St. Francis, St. Francisbaai

Quarterdeck Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in Port St. Francis. Die woonstel is op die onderste verdieping en het 3 slaapkamers en 'n pragtige uitsig oor die marina. Daar is talle restaurante in die hawe,...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Francisbaai

Port Main Royal Oceans Edge is 'n selfsorg-meenthuis in St Francisbaai. Dié omgewing word beskerm en daar is 'n privaat swemstrand, veilige staproetes en plek vir fietsry, swem en draf. Dis ideaal vir 'n jong gesin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 20

Welkom by die St Francis Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za