Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tankwa Karoo akkommodasie
Bladsy 6 - 97 lekke plekke om te bly
Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B...
Boontjieskraal is 'n pragtige selfsorgplaashuis wat in die hartjie van Rooierwe, Calvinia, geleë is. Vir diegene wa...
Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat van klip uit die veld gebou is. Dit is versteek op 'n prent...
Blesfontein Guest Farm is net 28 km van Sutherland af bo op die platorand van die Roggeveldberge. Blesfontein Guest...
Tula Karoo is in Sutherland geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Dié verblyf beskik oor 2 slaapka...
Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiede...
Tankwa River Lodge bied lieflike selfsorgverblyf in 'n 250 jaar oue opstal op 'n plaas 70 km vanaf Sutherland in di...
Apollo de Karoo Tented Camp is in die Onder-Karoo naby die Tankwa Nasionale Park en Sutherland geleë. Dit bied lief...
Sterboom Self-catering Cottage is 'n selfsorghuis naby Sutherland. Dit is een van die koudste dorpe in die land waa...
Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is b...