Indien jy Thompsonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Thompsonsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thompsonsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thompson's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Thompsonsbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 310 lekke plekke om te bly
13 Pyrgos is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, net 5 km ...
The Penthouse @ 8 Perissa Santorini is 'n gewilde selfsorg-dakwoonstel langs die semi-privaat Perissa-strand. Hier ...
85 Chaka's Cove is ’n luukse selfsorg-woonstel in die Chakas Cove-sekuriteitskompleks oorkant Shaka's Rock se stran...
Martinique 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 6 in Shaka's Rock, net 300 m vanaf Thompsons Beach. ...
89 Chaka's Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock, Ballito. Die kompleks is 50 m vanaf ...
Chaka's Rock Chalets bied oord-tipe akkommodasie in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Hier by Chaka's Rock gaan dit oor ...
10 Akrotiri is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Shakas Rock. Dit bied gaste 'n smakie v...
Chakas Cove 23 is tussen Ballito en Salt Rock. Dit is in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito. Die kompleks spo...
23 Perissa is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op Santorini, 'n bekoorlike landgoed wat bekend is vir sy skoonheid in...
14 Skiathos Apartment is ideaal geleë in 'n veilige kompleks in Shakas Rock. Dit het uitsigte oor die branders en d...