Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Winklespruit
4.4/5
volgens 124 resensies

Lees regte resensies van Winklespruit van 124 geverifieerde gaste.

Indien jy Winklespruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Winklespruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Winklespruit Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Winklespruit accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Winklespruit akkommodasie

Bladsy 7 - 106 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 2)

Ocean View Road Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Winkelspruit, Kin...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense

The Beach Cabin is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgeenheid in die hartjie van Winkelspruit, Durban en ideaal...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)

11 Illovo Views is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die rustige woonbuurt, Illovo Beach, en is ideaal...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)

La Mer 66

Selfsorg in | Illovo Beach, Illovo BeachWinklespruit
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)

La Mer 66 is 'n lieflike vakansiewoonstel in Kingsburgh, Durban, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die wo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 4)

12 Illovo Views is in 'n selfsorgwoonsel in 'n kompleks in die rustige woonbuurt Illovo Beach en is ideaal vir gesi...

Veilige Parkering
Satelliet-TV
Veilige Parkering
Satelliet-TV
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)

Eden Sands 58 is 'n lieflike grondvloereenheid in 'n veilige sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die e...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)

Sea La Vie

Selfsorg in | Warner Beach, Warner BeachWinklespruit
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Sea La Vie is in Warner Beach, Kingsburgh geleë. Dit bied bekoorlike vakansieverblyf en het slaapplek vir 4 gaste. ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Beachfront Cabanas is in Winklespruit-strand in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie net suid van Durban ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)

Eden Sands 92 is 'n kuswoonstel in 'n veilige kompleks in Kingsburgh geleë. Dié eenheid spog met 'n lieflike uitsig...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 8)

Blue Lagoon The Whale is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Winklespruit in Amanzimtoti. Dit is d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 8)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem