2 Key Largo
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tshepisho M - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay. It was fantastic.
Aarisha J - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Hassan K - Sep 2023
Algehele gradering
It was good all round.
2 Key Largo se terugvoer
Thank you sincerely for the review Hassan - much appreciated and happy to assist. Have a great day and hope to welcome you again in the future.
Lizelle L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gasvry. Sal weer en weer daar gaan inboek.
2 Key Largo se terugvoer
Hello Lizelle, dit was 'n voorreg en eer om julle te verwelkom by 2 Keylargo en baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons lief sulke terugvoer en poog regtig om hierdie ou plekkie 'n huis-weg-van-die-huis te maak met gemak en rus in gedagte.
Joey L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
2 Key Largo se terugvoer
Hi Joey,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek neem beslis kennis van jou aanbeveling - daar is/was altyd hierdie skoonmaak goedjies beskikbaar in die eenheid en nie seker of dit gemis is nie maar sal beslis weer opvolg en seker maak dit is beskikbaar in die eenheid.
Tatum U - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustige kuier plek.
2 Key Largo se terugvoer
Thank you sincerely for the lovely review Tatum. Our aim is always to offer people a home-away-from-home with as many creature comforts as we enjoy at our homes. Hope to see you again. Blessings.
Chantalle B - Des 2022
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld. Die plek is so goed ingerig en baie netjies.
2 Key Largo se terugvoer
Hi Chantalle, baie dankie vir jou boodskap. Ons waardeer opreg sulke mooi en positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien hier. Baie blessings.
Maria B - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
2 Key Largo se terugvoer
Thank you Maria for the review left - much appreciated. I will look into your recommendation. Kindest regards and stay well. Hope to see you again in the near future.
Mignon V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik!
2 Key Largo se terugvoer
Mignon, baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer opreg en so bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle weer vorentoe, blessings!
Drieves J - Des 2020
Algehele gradering
It's is a lovely secure complex.
2 Key Largo se terugvoer
Thanking you sincerely for your lovely comments and so glad you enjoyed the unit. Hope to see you again soon!
Malavi M - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful place to stay in.
2 Key Largo se terugvoer
Thank you Malavi for the review. Glad we could help you out on such short notice. Hope to see you again.
Kind regards.
Johan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
2 Key Largo se terugvoer
Hi Johan,
Is dit nie net wonderlik nie? Bly julle het geniet en hoop om julle weer te akkommodeer.
Groetes
Louise P - Jul 2019
Algehele gradering
An overall enjoyable venue booking for a stay.
2 Key Largo se terugvoer
Hi Louise, so very glad you guys enjoyed your stay and that all was to your liking. We love getting these positive experiences from you and will always strive to keep it this way.
Alvina C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig. Pragtige plekkie.
2 Key Largo se terugvoer
Dankie Douglas vir die positiewe en goeie resensie, ons waardeer dit opreg en so bly dat dit waarna ons poog die eindresultaat is. So bly julle het dit geniet!
Monique H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik! Vriendelik en netjies.
2 Key Largo se terugvoer
Beste Monique,
Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en ons poog regtig daarin om dit 'n huis-weg-van-die-huis te maak sodat 'n mens al die huislike geriewe kan hê terwyl jy so weg kuier van jou huis af.
Julle was ook wonderlike gaste en ons waardeer sulke mense soos julle baie.
Groete,
Martie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 21, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom