LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Key Largo | LekkeSlaap
+18

2 Key Largo

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir 2 Key Largo
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mignon V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignon V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Dit was lieflik! Baie dankie.

2 Key Largo's terugvoer

Mignon, baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer opreg en so bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle weer vorentoe, blessings!

2 Key Largo
Drieves J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieves J
Gesin met klein kinders

It's is a lovely secure complex.

Next to the beach with a nice pool and braai area!

2 Key Largo's terugvoer

Thanking you sincerely for your lovely comments and so glad you enjoyed the unit. Hope to see you again soon!

2 Key Largo
Malavi M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malavi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay in.

A nice, calm environment.

2 Key Largo's terugvoer

Thank you Malavi for the review. Glad we could help you out on such short notice. Hope to see you again.

Kind regards.

2 Key Largo
Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Netjies en rustig.

Sien sterre.

2 Key Largo's terugvoer

Hi Johan,

Is dit nie net wonderlik nie? Bly julle het geniet en hoop om julle weer te akkommodeer.

Groetes

2 Key Largo
Louise P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met klein kinders

An overall enjoyable venue booking for a stay.

Kitchen was more than found in other places - all utensils in place, plus more than expected. Everything was clean. View and sound of waves exceptional and great access, via a locked gate and bridge, straight onto sand dunes - very suitable.

2 Key Largo's terugvoer

Hi Louise, so very glad you guys enjoyed your stay and that all was to your liking. We love getting these positive experiences from you and will always strive to keep it this way.

2 Key Largo
Alvina K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina K
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Pragtige plekkie.

Baie rustig. Die kompleks is baie goed onderhou. Naby winkelsentrums. Stapafstand vanaf die see. Woonstel is gerieflik ingerig. Sal definitief weer daar gaan bly.

2 Key Largo's terugvoer

Dankie Douglas vir die positiewe en goeie resensie, ons waardeer dit opreg en so bly dat dit waarna ons poog die eindresultaat is. So bly julle het dit geniet!

2 Key Largo
Monique H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Gesin met tieners

Ongelooflik! Vriendelik en netjies.

Plek was baie skoon en netjies. Als in wat mens nodig het. Dankie tog vir 'n skottelgoedwasser. Veilige kompleks, en Rita, die gasvrou, is amazing! Gepas en veilig vir klein kindertjies ook. Lekker braaiplek langs die eenheid. Het absoluut geen klagtes nie. Dankie vir julle gasvryheid, ons vriende en familie sal beslis na julle verwys word.

2 Key Largo's terugvoer

Beste Monique,

Baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en ons poog regtig daarin om dit 'n huis-weg-van-die-huis te maak sodat 'n mens al die huislike geriewe kan hê terwyl jy so weg kuier van jou huis af.

Julle was ook wonderlike gaste en ons waardeer sulke mense soos julle baie.

Groete,
Martie

2 Key Largo
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 21, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoZkAHEEcUhrXJUmPICH8kH5TX9bHArCFfgAv7EQx0RuuMrJoa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 6) 7 5 1 5 21 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.072093357657 30.873298279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!