202 Ipanema Beach
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 202, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 941 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
202 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n kompleks in Umhlanga. Die kompleks is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort elk. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel het 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braaikamer.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 202, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 2, Ipanema Beach 202, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom