603 Oyster Schelles
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R1500 is betaalbaar. Dié deposito is terugbetaalbaar nadat jy vertrek mits die woonstel in 'n goeie toestand gelaat word.
Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 19:00 op die dag wat jy arriveer.
Gaste wat ná 21:00 inklok sal 'n fooi van R200 moet betaal.
Uitkloktyd is voor 10:00 op die uitklokdatum.
Gehalte linne en badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Maksimum 4 persone word in die eenheid toegelaat. Onder geen omstandighede mag daar meer as die maksimum persone in die eenheid wees nie. Indien gaste nie by die reël hou nie sal die ekstra persone onmiddellik die perseel moet verlaat of die bespreking sal gekanselleer word sonder enige terugbetaling.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook is verbode in die woonstel. Rook word slegs op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang