Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Perfect

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Normale woonbuurtreëls geld. Respekteer bure te alle tye. Geen harde musiek, raserige aktiwiteite, partytjies of funksies word toegelaat nie.
Dit moet stil wees tussen 23:00 en 07:00.
Geen besoekers word sonder toestemming op die perseel toegelaat nie. Vra asb. vir spesiale toestemming gedurende die kwotasieproses en voor die bespreking op LekkeSlaap bevestig word. Die aansoek sal oorweeg word, maar word nie gewaarborg nie.
Die gekwoteerde prys is vir die volledige onderste verdieping soos geadverteer en die hoeveelheid slaapkamers wat ingesluit is is gebaseer op 2 persone wat 'n slaapkamer deel.
Vir 'n enkelslaapkamer sal 'n hoër tarief geld en dit sal op spesiale versoek gekwoteer word.
Onbesette kamers sal gesluit word en nie aan iemand verhuur word tydens jou verblyf nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 430
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 430
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 430
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueslaan 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViOTJhMTRlLTA3YjQtNGIzZC05NDlmLWY5ZWIxYjcyYTk0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 430 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 1 Jacques Avenue Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653482384916 19.01185785159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem