Abed Holiday Flat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abbey-weg 46, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hierdie lieflike tuinwoonstel het al die nodigste selfsorg-geriewe en bied B&B-verblyf op versoek. Die woonstel het slaapplek ir 2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes.
Die eenheid het 1 ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en slaapkamermeubels. Die slaapbank is geskik vir 2 kinders of 1 volwassene. Die slaapbank is in die kombuis- en sitkamer-area. Die eenheid het 'n ruim inloopbadkamer met 'n stort en toilet en DStv met internet-toegang. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en oond en alle kook- en eetgerei. Dit is in 'n lieflike tuin geleë met 'n pragtige berg-uitsig. Die swembad word met sonkrag verhit en daar is ook 'n volledig toegeruste gimnasium.
Ons bied veilige parkeerplek op die perseel. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is aparte braaigeriewe vir ons Moslem-gaste. Daar is ook 'n gesellige onthaal-area vir ons Moslem-gaste.
Abed Holiday Flat is naby drie moskees, twee binne stapafstand. Het het ook wasgoeddienste beskikbaar met 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en strykplank. Die woonstel word een maal per week skoongemaak. Handdoeke word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Zaitoon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Abbey-weg 46, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Abed Holiday Flat het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abbey-weg 46, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap