Aderely Terrace J10
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 23, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 451R1 016 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aderely Terrace J10 is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af.
Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer bied ook toegang tot 'n tweede balkon. Die badkamer is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n bad en 'n aparte stort. 'n Gaste-toilet is ook onder beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n eetarea. Reg rondom die huis is daar 'n stoep met oorgenoeg kuierplek.
Op die kompleks se dak is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en 'n wassery. 24 uur-sekuriteit en kelder-parkeerplek word voorsien. Die verblyf is op die rooster wat vrygestel is en nie deur beurtkrag geraak word nie.
Aderely Terrace J10 is sentraal geleë in die hartjie van Kaapstad. Adderley Terraces is 'n nuwe ontwikkeling aan die bokant van 'n historiese gebou.
Slaapplek
’n Bespreking by Aderely Terrace J10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 203
Jaar gelys 11
Ligging
- Adderleystraat 23, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Aderely Terrace J10 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 23, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom