LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aderely Terrace J10 by CTHA | LekkeSlaap
+25

Aderely Terrace J10 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 23, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 139 R740 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende naglewe van Langstraat af.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer bied ook toegang tot 'n tweede balkon. Die badkamer is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n bad en 'n aparte stort. 'n Gaste-toilet is ook onder beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n eetarea. Reg rondom die huis is daar 'n stoep met oorgenoeg kuierplek.

Op die kompleks se dak is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en 'n wassery. 24 uur-sekuriteit en kelder-parkeerplek word voorsien.

Aderely Terrace J10 by CTHA is sentraal geleë in die hartjie van Kaapstad. Adderley Terraces is 'n nuwe ontwikkeling aan die bokant van 'n historiese gebou.

Slaapplek

’n Bespreking by Aderely Terrace J10 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Aderely Terrace J10 by CTHA
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Adderleystraat 23, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aderely Terrace J10 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 139
R1 139 R740
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 139
R1 139 R740
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 23, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa61e51efa96ae6765c9eb563927824822dc44f3ce1c5a28f19dd78e5cbcc63b79deda535b989e226445b35592338812cb61e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 139, nou Vanaf R740  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 23 Adderley Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.924148138858 18.42116979266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!