Aloha Lodge
Beskrywing
Hierdie eko-vriendelike houthuisie het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nie 'n TV nie, maar wel 'n lessenaar en 'n vinnige WiFi-konneksie. Die eenheid is in die eienaar se tuin naby die swembad en die hoofterras waar jy 'n ontbyt in die buitelug kan geniet en 'n glasie in die aand kan klink. Daar is ook 'n losstaande braai. Maak asb. van die gemeenskaplike kombuis gebruik en stoor jou kos in een van die 2 yskaste of op rakke wat voorsien word. Daar is 'n wasmasjien langs die wasmasjien in die agtertuin wat teen 'n ekstra fooi gebruik mag word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, yskas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is baie privaat en het optiesevesel-internet en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en muurverwarmer. Die kamers is langs mekaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 2 dubbel-/tripelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook WiFi en koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n paneelverwarmer. Die kamers is langs mekaar geleë.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeewoonstel is deel van 'n anneks op die perseel en het 'n privaat ingang en direkte toegang tot die swembad. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n kombuisie, onderdakstoep en 'n Weber. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom