Athlone Lodge
Beskrywing
Hierdie kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers het 'n lessenaar, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Geen kinders word sonder toesig in of naby die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, platskerm-TV, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste in dié eenheid maak gebruik van die lodge se selfsorgkombuis. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Geen kinders word sonder toesig in of naby die swembad toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henderson-weg 70, Athlone, 3201, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom