Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoHo

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2024 tot 03 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2024 tot 03 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. op dat die gasvrou ook op die perseel agter BoHo woon. Sy sal gaste ontvang.

Gaste moet asb. die bure in ag neem wanneer hulle kuier en geraas op 'n aanvaarbare vlak hou.

Groot groepe besoekers sal ongelukkig nie toegelaat word nie.

Slegs die aantal gaste wat met die bespreking aangedui is, sal op die perseel toegelaat word.

Indien gaste vooraf gereël het om 'n troeteldier saam te bring, maak asb. skoon agter die troeteldier. Ongelukkig sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef moet word indien die buite- of binne-areas nie skoongemaak word nie.

Gaste moet hul eie braaihout saambring. 'n Rooster en driehoek word voorsien.

Die huis is nie vir kragonderbrekings toegerus nie Gaste moet asb. hul eie noodligte, ens. saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5a5feefaa25452678c9c27c96febb387bac2c91a4032332b06f3c3f11825b0cfa761b0d080f072dc58a5c2fc8db65af5484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 15 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.78211278463 18.155459459525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem