Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cathedral Peak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Esmerelda F - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Johann S - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, vir die ou mense, 86 en 82 jaar oud, was die trappe 'n challenge.
Tina P - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ronelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Annetjie C - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Wayne N - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Willem A - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en etes uit die boonste rakke.
Alwyn M - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike diens, maar hotel kort aandag.
Arthur T - Jan 2023
Algehele gradering
A wonderful family location with outstanding food.
Neels D - Nov 2022
Algehele gradering
Luukse verblyf met mooi natuurskoon.
Corne C - Okt 2022
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik, behulpsaam en pret. Ligging is uitstekend.
Lees meerJaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Teresa S - Jul 2022
Algehele gradering
Die natuurskoon is asemrowend en die kos uit die boonste rakke.
Marlene H - Jun 2022
Algehele gradering
Good.
Bianca S - Jun 2022
Algehele gradering
The views, hikes and buffet was amazing!
Lees meerTilana B - Feb 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Sanli B - Nov 2021
Algehele gradering
Die omgewing is ongelooflik mooi. Die hotel doen niks om die ervaring af te breek nie.
Marietjie S - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Suzette S - Sep 2021
Algehele gradering
Ek dink oraait as dit nie onder vlak 3 was nie.
Lorna C - Aug 2021
Algehele gradering
A wonderful stay.
Anru P - Aug 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike natuur- en hotelervaring.
Uys B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en lekker kos met vriendelike mense
Dewet S - Jun 2021
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
Chantel E - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige kamers, mooiste berguitsig, vriendelike personeel en om vir 3 etes per dag net aan te sit was 'n groot bederf!
Monique D - Apr 2021
Algehele gradering
Luilekker vakansie met heerlike kos.
Lizelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Restful and relaxing.
Mathieu D - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing location, decent food, great service.
Lourens H - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende wegbreekplek as jy die waarde van die natuur besef.
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Sonya V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike, pragtige plek!
Pieter O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie nice.
Lees meerMarguerite J - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Cathedral Peak Hotel se terugvoer
Hi, thank you for your feedback, we really do appreciate it and thank you for your support.
Andre S - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was n fantastiese ondervinding.
Cathedral Peak Hotel se terugvoer
Thank you we are so glad you enjoyed your stay thank you for the feedback :)
Jolene S - Des 2016
Algehele gradering
Rustic and beautiful scenery, quality cuisine, and friendly accommodating hotel staff.
Danie V - Des 2016
Algehele gradering
Vreeslike mooi plek, uitstekende kos.
Cathedral Peak Hotel se terugvoer
Good Day
Thank you so much for your lovely feedback. We are glad you had a good stay at Cathedral and enjoyed our hospitality and service and experience at the hotel. We hope you visit again. Thank you Marketing
Charnè N - Jul 2016
Algehele gradering
Uitgerus.
Jannie V - Jul 2016
Algehele gradering
Was 30 jaar gelede hier - dis steeds fantasties!
Elann O - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik geëet!
Willem W - Mei 2016
Algehele gradering
Rustig, veilig en heerlik.
Adele V - Feb 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Marianna V - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke met asemrowende natuurskoon.
Lees meerMarita J - Nov 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Rus en vrede vir die siel.
Michelle V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was onvergeetlik!
Mashapa M - Des 2014
Algehele gradering
" Cathedral Peak Hotel is definitely out there with the best in the world, no doubt"
Johan V - Aug 2014
Algehele gradering
A must at least once in a lifetime!
Carole V - Jun 2014
Algehele gradering
Excellent! When everything is perfect, you cannot complain about anything !
Gerrit M - Apr 2014
Algehele gradering
Magnificient setting, great experience
John W - Des 2013
Algehele gradering
A most enjoyable break with excellent food.
Kobus B - Sep 2013
Algehele gradering
Moet op jou bucket list wees!
Andre G - Aug 2013
Algehele gradering
Very nice
Janet M - Jul 2013
Algehele gradering
Excellent and hope to come back one day with family. Breakfast and dinner superb.
Mike H - Jul 2013
Algehele gradering
Wonderful food and very well trained and friendly staff
Robin D - Feb 2013
Algehele gradering
Great place
- Kapasiteit: 254 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom