Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cathedral Peak Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Cathedral Peak Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Esmerelda F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Asemrowende omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Was baie lekker, vir die ou mense, 86 en 82 jaar oud, was die trappe 'n challenge.

Kos was heerlik, staproetes pragtig, die area deur te ry voordat by bestemming kom is nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die kos was uitstekend en die staproetes na verskeie rigtings was pragtig. Al die mense daar was baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon.

Pragtige omgewing. Baie staproetes met verskillende moeilikheidsgrade en ook baie addisionele aktiwiteite en vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die kamers is privaat en baie gerieflik. Daar is perkoleerderkoffie beskikbaar elke dag in die kamer. Die natuur is amaizing. Die kos is fantasties. Ons het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Amazing place to clear the mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en etes uit die boonste rakke.

Die natuurskoon is uitsonderlik en die etes iets ongehoords. Kamers van goeie gehalte en goed instandgehou. Sommige kamers is moeilik bereikbaar, seker te verwag in die berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, vriendelike diens, maar hotel kort aandag.

Die omgewing is baie mooi en al die personeel by die hotel was baie vriendelik en professioneel. Die hotel lyk ongelukkig nog presies soos hoe dit gelyk het 13 jaar terug en die matrasse, handdoeke ens. moet dringend vervang en opgeknap word. Die bed is ook nie 'n groot bed nie, maar twee enkelbeddens teen mekaar geskuif wat teleurstellend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur T
Gesin met klein kinders

A wonderful family location with outstanding food.

As above; an excellent resort in a beautiful environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf met mooi natuurskoon.

Uitstekende etes met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie vriendelik, behulpsaam en pret. Ligging is uitstekend.

Die personeel is wonderlik. Hulle is baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige ligging en was sekerlik top klas gewees. Ons het die "Presidential suite" bespreek, aangesien ek my vrou wou bederf. Die gholfkarretjie wat voorsien is, het ons Chitty Bang Bang gedoop. Die raam van die dak het aanhou uitmekaar val en hy kon skaars die steil bult op. Die Jacuzzi bad was pragtig en romanties tot jy die spuite aansit en daar stinkende grys/rioolwater daar uitspuit. Moes al die vensters oopmaak vir die hele dag om die reuk daar uit te kry. Dit is aangemeld, maar niks is daaraan gedoen nie. Etes was aanvaarbaar op hul beste. Geen wyne op die wynlys was beskikbaar nie en beide kroeë was byna leeg en jy moes vat wat hulle het. Het vroegtydig rondte gholf bespreek en twee gholfstelle saamgesleep. Gholfbaan was toe vir lente onderhoud. Verstaanbaar, maar bietjie kennis kon welkom gewees het, veral vir die pakplek in my motor. Kleredrag vir aandete is semi-formeel. Aanvaarbaar. Baie jonger mense is die deur gewys wat netjiese kortbroeke en kraag hempde gedra het. Verstaanbaar. Sweetpakke en pantoffels is egter toegelaat. Onverstaanbaar. Sal ongelukkig nooit weer die plek besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ons het in die Presidential Suite gebly en alles was perfek. Van die diens by die ontvangs, etes, netheid en uitsig was absoluut fantasties. Een van die beste destinasies wat ek al ooit besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuurskoon is asemrowend en die kos uit die boonste rakke.

Dit was die moeite werd om Cathedral Peak Hotel te besoek. Die pad was net baie sleg tot daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Gesin met tieners

Good.

Food was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The views, hikes and buffet was amazing!

Overall we had a really good stay, but, for the amount of money paid to stay at the hotel we did expect a little more. The rooms were standard, the aircon/heater was not in a working condition, only one complimentary bottle of water is provided at the start of the stay and some of the reception staff were not very friendly. We opted for a lunch pack on one of the days, and at R120 pp, we were very disappointed to receive a cheese and lettuce sandwich (some of the other items included a mini cheese, fruit, a boiled egg, other small lunchables and a juice box) - not worth R120 at all. But overall the food, bar and dining staff were all exceptionally friendly and the views are to die for. Will definitely go again, but will pack our own snacks, sandwiches and water supply for hiking trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

The stay was pleasant. There were things that could have been improved on. We were the very last suite in the accommodation even though there were many that weren't occupied. A pity that there wasn't an air-condition and the fan did not really help much. Even though the bathroom was nice, the shower is quite small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanli B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is ongelooflik mooi. Die hotel doen niks om die ervaring af te breek nie.

Die berge is ongelooflik mooi. Die vallei waar die hotel geleë is groen en lyk ongeskonde. Daar is verskeie aktiwiteite om jou mee besig te hou, maar die stap in die omgewing is die kersie op die koek. Die etes wat voorgesit is was keurig en smaakvol. Die kamers gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Lekker ontspan.

Mooi omgewing, wooneenhede goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek dink oraait as dit nie onder vlak 3 was nie.

Als was baie lekker. Ons kon nie baie van die goed doen nie weens Covid. So bietjie teleurgesteld met dit. Warm swembad ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anru P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anru P
Saam met vriende

'n Wonderlike natuur- en hotelervaring.

En daar was sneeu, koue en reën op 14 en 15 Aug 2021. Wonderlike koue berg-ervaring. Die kamers wat met nommers 200 begin is fantasties ontwerp. Goeie spasie en lekker ondervloerverhitting. Die ete is fantasties. Buffet-ontbyt en aandete was wonderlik. Die bergwandelpaaie is so lekker, in die natuur. Die pad soontoe is bietjie uitdagend met 'n paar slaggate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uys B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en lekker kos met vriendelike mense

Goeie berg-uitsig, mooi kroeg, en is baie goed Covid-bewus. Die kos is ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and relaxing.

Beautiful scenery, loved the walks and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers, mooiste berguitsig, vriendelike personeel en om vir 3 etes per dag net aan te sit was 'n groot bederf!

Daar is ook baie daaglikste aktiwiteite om van te kies, soos staproetes, gholf, hengel, tennis om maar 'n paar te noem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker vakansie met heerlike kos.

Kos is ongelooflik en daar is verskeie aktiwiteite om mens mee besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Restful and relaxing.

We had a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathieu D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathieu D
Gesin met klein kinders

Amazing location, decent food, great service.

Definitely a recommended place, hotel right in the middle of the mountains with plenty of trekking access and activities within the hotel. Great place for little one too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreekplek as jy die waarde van die natuur besef.

Te veel om te doen so gaan so lank as wat jy kan! Dis pragtig, rustig en net die regte plek om te gaan as jy a blaaskans soek! Ons sal weer en weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya V
Enkelreisiger

Heerlike, pragtige plek!

Veilige parkering is ver van kamers - golfkarretjie-diens kan hier 'n groot verskil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Baie vriendelike staf, skoon en netjies en pragtige berge. Uitsig uit die agterste kamers wat duurder is nie so mooi nie, want 'n mens kyk uit op 'n sinkdak. Die parkeerarea kan baie beter en om ekstra te betaal vir 'n afdakkie is onnodig. Die TV en instelling van die kanale was verouderd en die afstandbeheer het nie gewerk nie. Die kos kan dalk beter, bv. die roast beef was vir my te rou en taai, nageregte het almal pragtig gelyk, maar nie so fantasties geproe nie, die calamari is nie mooi skoongemaak nie en het daardie plastiekerige stukkies in wat soos 'n rekkie trek as jy dit byt. Die teetyd snacks het gewissel van heerlik tot swak. Oor die algemeen dalk aan die duur kant vergelykend met ander hotelle, want ons besoek jaarliks verskillende oorde in die Drakensberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite J

Ons het dit baie geniet.

Die stilte en die pragtige omgewing was "awesome".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cathedral Peak Hotel se terugvoer

Hi, thank you for your feedback, we really do appreciate it and thank you for your support.

Cathedral Peak Hotel
Andre S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n fantastiese ondervinding.

Waarde vir geld. Van aankoms tot die vertrek. Die kos was top gehalte en die staptoere was 'n onvergeetlike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cathedral Peak Hotel se terugvoer

Thank you we are so glad you enjoyed your stay thank you for the feedback :)

Cathedral Peak Hotel
Jolene S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene S
Gesin met tieners

Rustic and beautiful scenery, quality cuisine, and friendly accommodating hotel staff.

Reception staff could be more accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi plek, uitstekende kos.

Baie mooi omgewing, vriendelike en behulpsame personeel, ideaal vir mense wat daarvan hou om in die natuur te stap. Voortreflike ontbyt en aandete buffet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cathedral Peak Hotel se terugvoer

Good Day

Thank you so much for your lovely feedback. We are glad you had a good stay at Cathedral and enjoyed our hospitality and service and experience at the hotel. We hope you visit again. Thank you Marketing

Cathedral Peak Hotel
Charnè N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charnè N
Gesin met klein kinders

Uitgerus.

Baie lekker plek om vakansie te hou, maar aktiwiteite is verskriklik beperk met kleintjies onder die ouderdom van 3 jaar oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V

Was 30 jaar gelede hier - dis steeds fantasties!

Pragtige natuurskoon - heerlike groot kamer met uitsig. Badkamer bietjie teleurstellend vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elann O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geëet!

Cathedral Peak het regtig 'n bietjie onderhoud nodig, byvoorbeeld verfwerk. 'n Klein yskassie in die kamer kan dalk 'n goeie ding wees. Die etes was uit die boeke - dit was 5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en heerlik.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Kos is fantasties. Geriewe is netjies en skoon. Vir 'n goeie ruskans, beveel ons Cathedral Peak Hotel ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Die verblyf by Cathedral Peak Hotel was die hooftepunt van ons wittebrood. Die verskeidenheid staproetes is fantasties en daar is soveel om te doen! Die kos was uitstekend en die personeel almal baie vriendelik en hulpvaardig. Voorwaar die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf uit die boonste rakke met asemrowende natuurskoon.

Die hotel is geleë in die mooiste deel van die Drakensberge wat ons al besoek het. Die uitsig oor die berge is onbeskryflik mooi en die wandelpaaie asemrowend. Die kamer (105) het 'n onbelemmerde uitsig, is pragtig ingerig, skoon en ver van die gewoel. Die buffet-etes is onverbeterlik met 'n wye verskeidenheid. Vergeet van dieet! Die diens was perfek, effektief en vriendelik. Baie kindervriendelik. Vir my was die enigste negatiewe ervaring die feit dat die hotel my aanvanklik op die volle prys kwoteer het al het ons gekwalifiseer vir 'n spesiale aanbieding wat op die hotel se webblad verskyn. Eers by navraag is die kwotasie aangepas. Eerste indrukke is nogal belangrik en hier het die hotel se beeld skade gely. Maar steeds hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig. Rus en vrede vir die siel.

Net jammer vir die droogte. Ek hoop julle kry gou reën. Etes is ook baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was onvergeetlik!

Dit was so spesiaal vir ons 20ste huweliksherdenking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashapa M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashapa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

" Cathedral Peak Hotel is definitely out there with the best in the world, no doubt"

The best place to spend a deserved holiday. Delicious food, friendly staff. The best view of the mountains. Everything was just brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met vriende

A must at least once in a lifetime!

Excellent. One day was just too short to enjoy the landscape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carole V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent! When everything is perfect, you cannot complain about anything !

Great location, great people, great food, great accommodation, and good price for money. We could not have hoped for better and we will be back as soon as we can!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificient setting, great experience

Lovely place, no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable break with excellent food.

Brilliant stay, great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B

Moet op jou bucket list wees!

Ons het ongelukkig 'n helse doef-doef Saterdagnag gehad a.g.v. 'n troue wat daar gehou was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice

Lovely, relaxing and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and hope to come back one day with family. Breakfast and dinner superb.

Thoroughly enjoyed stay at Cathedral Peak. Facilities good from bowling to tennis to golf to guided walks and entertainment in the evening. Something for everyone. The shop was also useful - especially as I had left my suitcase in Cape Town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful food and very well trained and friendly staff

Received an upgrade which was terrific, and will definitely visit more frequently!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin D - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place

Great place with good meals and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 254 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6364cec8e54ed520504be4e36849726b38932f579490dd270b854e95c3f5a3fc6ceeedffb6f9bae405e03b073c59c811e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1 Cathedral Peak Drive Cathedral Peak 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.947537144132 29.206638336182