Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crow`s Nest

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg. Die eenmalige skoonmaakfooi dek die aanvulling en skoonmaak van die eenheid. Indien jy bykomende skoonmaakdienste wil bespreek, gesels gerus met ons oor die opsies.

Ons verskaf twee stelle handdoeke vir besprekings van meer as 3 nagte. Ons voorsien ook die eenheid van eko-vriendelike lyfwas- en skoonmaakmiddels, toiletpapier en skottelgoedwassertablette (vir daardie eenhede met skottelgoedwassers), sout en peper; plus 'n verwelkomingspakkie met water, suiker, melk, tee en gemaalde koffie.
Huisreëls

- Geen geraas tussen 22:00 en 06:00 nie.
- Rook binnenshuis is verbode.
- Geen partytjies word toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n woongebied is.
- Gaste mag nie klere in vensters of op balkonne hang nie, gebruik asb. die droograk wat voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 320
R4 320 R3 672
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 320
R4 320 R3 672
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 320
R4 320 R3 672
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt7vJLIHbh4wt8W2egvBksNOF19P9sjyogrB5hgPYb5QTmolK8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 320 nouVanaf R3 672 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 82 Highway Crow's Nest Penthouse 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.142478 18.42844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem