Crow`s Nest
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 320R3 456 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, 'n voorstad aan Valsbaai se kant van die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie is omring deur bergagtige terrein en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 klein kindertjies in die sitkamer teen 'n ekstra koste.
Die selfsorgkombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met berg- en see-uitsigte.
Slaapplek
’n Bespreking by Crow`s Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 32
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Crow`s Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom