Daai Plek Holiday Home
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Daai Plek is ’n lieflike vakansiehuis waar jy heerlik kan ontspan saam met die hele gesin. Ongelukkig word partytjies en musiek nie toegelaat nie.
Die selfsorg-huis het 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Daar is ’n volledig toegeruste kombuis, 'n gerieflike sitarea met DStv, 'n lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Die selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer, ’n en suite-badkamer, DStv en ’n kombuisie.
Richardsbaai is die perfekte plek vir visvang, voëlkyk, branderplankry, swem en kanovaart, en daar is pragtige paadjies in die omgewing wat jy gerus per voertuig kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Daai Plek Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Via Verbena 61, Veld en Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal