Daai Plek Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Daai Plek is ’n lieflike vakansiehuis waar jy heerlik kan ontspan saam met die hele gesin. Ongelukkig word partytjies en musiek nie toegelaat nie.

Die selfsorg-huis het 3 gerieflike slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Daar is ’n volledig toegeruste kombuis, 'n gerieflike sitarea met DStv, 'n lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Die selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer, ’n en suite-badkamer, sitkamer-area met DStv en ’n kombuisie. Die oopplan-kothuis het ’n privaat braai-area. Gaste kan ook die kamer bespreek wat basiese verhit- en eetgeriewe en ’n privaat braai het.

Richardsbaai is die perfekte plek vir visvang, voëlkyk, branderplankry, swem en kanovaart, en daar is pragtige paadjies in die omgewing wat jy gerus per voertuig kan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Daai Plek Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za