Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Richard S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Luukse oorbly in Durbanville.

Die eienaars het ons vroeg laat inboek omdat ons op pad was na 'n fees naby Durbanmist - dit het baie gehelp. Die eienaar was ook heeltyd in kontak met ons om te hoor of alles volgens ons bespreking reg is. Baie goeie diens.

Aidene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V

Beautiful place.

What a lovely surprise to find out that the place belongs to very old friends that I had not seen in years.

Tertius H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius H

Puik verblyf!

Mooi skoon netjies en goeie klientediens!

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Liewe Monique, ons is baie dankbaar vir jou goeie gradering, en jou kosbare tyd om dit te doen. Beste wense. D'Urbanmist personeel

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Annika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annika V

Durbanmist kan beter doen.

Die swembad, braai geriewe en tuin is lieflik. Ongelukkig is ek baie teleurgesteld met die volgende: Unit 6. Daar was nie 'n aircon in die slaapkamer nie, alhoewel daar 'lugverkoeling' gelys word. Daar was nie WiFi nie, alhoewel daar 'WiFi' gelys word. Ek voel hierdie informasie moet vooraf gedeel word. Unit 6. Die TV was 'n Smart TV, maar die WiFi werk nie. So dit maak glad nie sin nie. Unit 6. Die DSTV remote het nie batterye ingehad nie. Unit 6. Die TV is groot, maar die beeld was nie helder nie. Unit 6. Die stort se kom kop is gebreek, wat die stortgeriewe onaangenaam maak. Unit 6. Die buitelig werk nie, ons het in die donker gesit en geëet. Opsommend dink ek dit is 'n baie lekker plek om te bly, daar is net 'n paar goed wat opgeskerp MOET word, OF die prys moet aangepas word.

Jd P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd P

Baie lekker.

Lekker gebly. Die diens is fantasties.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Liewe Jan, baie dankie vir jou kosbare tyd om vir ons so 'n goeie gradering te gee. Ons is uiters dankbaar. Beste wense. Jodi/Caren

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gerrit V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Vriedelike ontvang. Skoon en netjies. Selfs die honde is vriendelik.

Met ons vertrek het ons, ons beursie in kamer vergeet en hul gekontak. Die eienaar het ons vriendelik terug geskakel en bevestig dat ons dit kan kom afhaal. Dit is diens! Sal weer gebruik maak van Durbanmist. Baie mooi tuin.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Baie dankie Gerrit, ons personeel is die beste en ons is dankbaar vir hulle. Ons is baie dankbaar vir jou vriendelike komplimente.
Beste wense
Caren



D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Andrea C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Short but sweet.

The place has everything you need. You just need to bring yourself and food. Beautiful environment, you feel safe. It's quiet. Good for couples. Just the DStv needs to be updated.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Thank you kindly Andrea for your encouraging review, much appreciated.
Kind regards
Caren

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Marianna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Mooi, veilig en rustig.

Veilige en rustige omgewing en voorwaar 'n mooi en rustige atmosfeer.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Liewe Marianna

Baie dankie dat jy jou kosbare tyd geneem het om vir ons die mooi resensie van ons gastehuis gegee het.

Beste Wense

Caren Jack

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
John-peter V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-peter V

Baie rustig, netjies, groot swembad.

Sien sterre.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Liewe John-Peter

Baie dankie vir jou gawe resensie.

Baie dankbaar dat jy by ons kom bly.

Mooi bly

Beste wense
Caren

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Trevor R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor R

Excellent experience.

Beautiful and enjoying.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Thank you for your review, it is much appreciated Trevor.

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Juanita S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Fantasties!

Durbanmist is fantasties. Netjies en asemrowend is die omgewing. Op soek na vars lug. Durbanmist!

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer

Liewe Juanita
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Caren

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Berdine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V

Ongelooflik. Sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Heerlik ontspannend. Super net. Vriendelikheid uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar oorbly en aanbeveel aan almal.

Caroline A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline A

Baie veilig, rustige afmosfeer, alles net fantasties.

Sal definitief weer gaan, net bietjie langer.

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc57ba2cdd2f3a82b4a3ac788bcd4e23efc233451bab76927c497977d60d7139d4beb90b49857b5a191c17d74c3e181625a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Boland Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816655 18.6628446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang