LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durbanmist | LekkeSlaap
+30

Durbanmist

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Durbanmist
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marianna S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S
Saam met vriende

Mooi, veilig en rustig.

Veilige en rustige omgewing en voorwaar 'n mooi en rustige atmosfeer.

Durbanmist's terugvoer

Liewe Marianna

Baie dankie dat jy jou kosbare tyd geneem het om vir ons die mooi resensie van ons gastehuis gegee het.

Beste Wense

Caren Jack

Durbanmist
John-peter V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-peter V
Enkelreisiger

Baie rustig, netjies, groot swembad.

Sien sterre.

Durbanmist's terugvoer

Liewe John-Peter

Baie dankie vir jou gawe resensie.

Baie dankbaar dat jy by ons kom bly.

Mooi bly

Beste wense
Caren

Durbanmist
Trevor R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor R
Saam met vriende

Excellent experience.

Beautiful and enjoying.

Durbanmist's terugvoer

Thank you for your review, it is much appreciated Trevor.

Durbanmist
Juanita S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Durbanmist is fantasties. Netjies en asemrowend is die omgewing. Op soek na vars lug. Durbanmist!

Durbanmist's terugvoer

Liewe Juanita
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Caren

Durbanmist
Berdine V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V
Enkelreisiger

Ongelooflik. Sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Heerlik ontspannend. Super net. Vriendelikheid uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar oorbly en aanbeveel aan almal.

Caroline A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, rustige afmosfeer, alles net fantasties.

Sal definitief weer gaan, net bietjie langer.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandweg 27, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKCTReTU1Pn2CXnQVVOmFgDibvXx0Wb4MWHGbkVJESO4zdEblQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag(plek vir 2) 6 5 1 5 27 Boland Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.816655 18.6628446
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!