Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 16
- B&B
- Kamer 15
- B&B
- Kamer 14
- B&B
- Kamer 2
- B&B
- Kamer 11
- B&B
- Kamer 10
- B&B
- Kamer 9
- B&B
- Kamer 8
- B&B
- Kamer 7
- B&B
- Kamer 6
- B&B
- Kamer 5
- B&B
- Kamer 4
- B&B
- Kamer 3
- B&B
- Kamer 2
- B&B
- Kamer 1
- B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. aandui of hulle eie dieetvereistes het.
Elke gas moet 'n registrasievorm by die inklok voltooi.
Gaste mag nie besoekers in hul kamers te onthaal nie.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie, daar is wel rookareas buite. Indien gaste in die kamers rook sal dit tot 'n ekstra koste per nag lei.
Kamers wat as enkel bespreek is, moet slegs deur 1 gas bewoon word. Indien daar ekstra gaste bly, sal die balans van 'n enkeltarief per nag verdubbel word. Laat weet asb. eienaars indien daar enige ekstra gaste is.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste. Moet nie ander gaste by die lodge na 22:00 steur nie.
Ontbyt word op weeksdae van 06:00 tot 09:00 bedien, en naweke van 07:00 tot 09:00.
Aandete word van Maandag tot Donderdag tussen 18:30 tot 19:30 in die eetarea bedien.
Strykgeriewe is van 07:00 tot 20:00 beskikbaar, en gaste mag nie in die kamers strykwerk doen nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis-weg 28, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom