Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faimes Waterfront Villa

Gastehuis
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 8 Aug 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cannon Island-weg 42, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R4 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Faimes Waterfront Villa is op die waterrand in Marina Da Gama, Muizenberg geleë en is die ideale gesinsvakansieverblyf naby die gewilde Surfer's Corner-strand.

Dié dubbelverdiepingverblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die vierde slaapkamer. Die derde badkamer het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beslaan die grondverdieping van die huis en het 'n pragtige kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die boonste verdieping lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die marina. Die verblyf het ook 'n binnehof met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n privaat plonspoel. Gaste kan die Jacuzzi teen ekstra koste gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Faimes Waterfront Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cannon Island-weg 42, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Faimes Waterfront Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf R6 000
R6 000 R4 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cannon Island-weg 42, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1df90f79ddec9cec842f96a22840b836cac0e341e28b0da77e1bb9697367aa0272409ca8fb08564c5da7f40bc2a10713a7a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 42 Cannon Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0933995 18.4749686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem