Fairview Crescent 03
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-singel 3, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 175 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Fairview Crescent 03 is 'n ruim selfsorghuis in Milnerton Ridge. Die eiendom is sowat 7 km vanaf Bloubergstrand en 2 km vanaf Sunset Beach. Dis die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste in dié kamers deel die derde badkamer met 'n stort. Linne word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en 'n toonbank. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in die kombuis. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om maaltye te geniet en te ontspan. Die TV-kamer het die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het 'n lieflike tuin met oorgenoeg sitplek, 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Fairview Crescent 03 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 206
Jaar gelys 11
Ligging
- Fairview-singel 3, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Ridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-singel 3, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom