First Group Riviera Suites
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 580R1 264 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
First Group Riviera Suites is ideaal geleë op Seepunt se miljoenêrsmyl en dit word omring deur nagklubs, strande, restaurante en sportsgeriewe in Kaapstad.
Die verblyf is geskik vir gesinsvakansies en sakereise. Daar is woonstelle met slaapplek vir 2 gaste tot ruim woonstelle met slaapplek vir 8 gaste. Elke woonstel het 'n volledige kombuis, TV, daaglikse skoonmaakdiens en 'n badkamer met 'n stort.
Dis naby die V&A Waterfront, Tafelberg, die wynlande, kasteel, kunsgalerye, museums, winkelsentrums en toprestaurante. Die luukse selfsorgwoonstelle het ononderbroke see-uitsigte voor en pragtige berg-uitsigte agter. Die woonstel word skoongemaak en dis ideaal vir 'n fantastiese Kaapse vakansie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 30
Resensies 841
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink First Group Riviera Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 273, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom