First Group Riviera Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

First Group Riviera Suites is ideaal geleë op Seepunt se miljoenêrsmyl en dit word omring deur nagklubs, strande, restaurante en sportsgeriewe in Kaapstad.

Die verblyf is geskik vir gesinsvakansies en sakereise. Daar is woonstelle met slaapplek vir 2 gaste tot ruim woonstelle met slaapplek vir 8 gaste. Elke woonstel het 'n volledige kombuis, TV, daaglikse skoonmaakdiens en 'n badkamer met 'n stort.

Dis naby die V&A Waterfront, Tafelberg, die wynlande, kasteel, kunsgalerye, museums, winkelsentrums en toprestaurante. Die luukse selfsorgwoonstelle het ononderbroke see-uitsigte voor en pragtige berg-uitsigte agter. Die woonstel word skoongemaak en dis ideaal vir 'n fantastiese Kaapse vakansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na First Group Riviera Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za