Happy Van
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 200R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Happy Van is 'n unieke en gerieflike selfsorg-karavaan op die eienaar se perseel in Scarborough, Kaapstad. Die karavaan is ideaal vir kranige branderplankryers en die eiendom is net 800 m van die strand af.
Die karavaan bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n toilet en wasbak, 'n buitestort en 'n lhoutvuurwarmbad. Die karavaan het 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, stoof, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n etenstafel met rusbanke en 'n etenstafel buite op die onderdakdek. Sakke hout is teen 'n addisionele koste beskikbaar en die houtvuurwarmbad kan ook opgewarm word voordat gaste arriveer.
Die eiendom is naby restaurante, plaaslike winkels en voetslaanroetes in die omgewing en dis 11,5 km vanaf Kaappunt.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Van het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibokstraat 23, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18