Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunters View

Gastehuis
Best View of 1000 Hills
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-kamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word ook voorsien. Die eenheid het ook 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Verder kan gaste in die knus leefarea met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, ontspan. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Loft
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die solderkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en n badkamer met 'n stort, toilket en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan gratis WiFi en 'n privaat stoep met braaigeriewe geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herbie's Hideout
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke. Gaste kan gratis WiFi en braaigeriewe geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset Manor
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n ekstra bed vir kinders in die sitarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Twee badkamers het elk 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort-oor-bad in die derde badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die eenheid 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n bed geskik vir 2 kinders sowel as 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area waar gaste 'n binne- of buite-leefervaring kan geniet deur slegs die skuifdeur oop te maak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 130, Botha's Hill, 3660, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3a3243293f75e8d535ada20f2f1a40e23674a39b9e5b712a26c1c1dac7093dd478664574682952621b9da09e55690eceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 130 Old Main Road Botha's Hill 3660 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.7487873 30.7331315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem