JR Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons bied 'n sielverkwikkende verblyf, waar jy gou sal tuisvoel en wat jy altyd sal onthou.

JR se woonstelle is smaakvol gemeubileer en lê in 'n stil en veilige buurt met veiligheidshekke en 'n elektriese heining wat die perseel omsoom.

Olympia beskik oor 'n swembad en Dennehof nie.

Die woonstelle is sentraalgeleë en naby aan die N1-hoofroete met maklike toegang tot enige van die volgende aantreklikhede:
15 km na die V&A Waterfront
7 km na Ratanga Junction
7 km na Canal Walk
8 km na Grand West Casino
20 min na die Kaapse wynlande

Pryse van 'n lae R550.00 vir 'n enkelslaapkamer tot R700 vir 'n tweeslaapkamer!

A la carte ontbyt
Beskikbaar by die koffiewinkel op ons perseel.

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis
  • Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Algemene geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Swembad
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Kamerbediening
  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Veilige Parkering

Kaart

Meer oor die omgewing

Vanaf R850 per eenheid (vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za