KiewietKamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
KiewietKamer is ’n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word.
Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Gehaltelinne, strand- en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, ’n induksieplaat, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n TV asook WiFi.
Gaste kan die swembad gebruik en daar is parkeerplek voor die motorhuis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink KiewietKamer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kiewietjie-weg 5, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap