KiewietKamer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KiewietKamer is ’n nuwe selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word.

Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Gehaltelinne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, ’n induksieplaat, eetgerei en breekware. Die eenheid het nie ’n TV nie, maar WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die swembad gebruik en daar is parkeerplek voor die motorhuis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien die eienaars hul eie troeteldiere het.

Slaapplek

'n Bespreking by KiewietKamer sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KiewietKamer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za