Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 136 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 203 is 'n selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die strand wil wees.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n semi-privaat hoekie in die leefarea met 'n stapelbed.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n plafonwaaier in die sitarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito 203 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Deneil Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 136
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 136
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6af034ae548514e0b008b7ef8258604b471cb483980e9e0a31a87d25128e33f2d0ec1947eea4533b6802c820735392f2f81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 136 per nag (plek vir 4) Jack Powell Road La Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532550387439 31.221307341139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem