La Casa Compartida
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer, Villa 5910, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
La Casa Compartida bied luukse selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vierslaapkamer-villa wat op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is.
Die villa bied leefareas binne en buite, 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n TV-kamer op die boonste verdieping. Daar is 'n oopplan-kombuis, sitarea en 'n eetarea op die onderste verdieping. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook ingeboude kaste en lugversorging.
Die leefarea lei na 'n lieflike, ruim kuierarea met 'n groot stoep, swembad en 'n tropiese tuin. Daar is 'n onderdak-eetarea vir 10 op die stoep, asook sonstoele, 'n gasbraai en 'n draagbare braai. Daar is ook 'n gemaklike rusbank. Die swembadarea kan deur stapeldeure bereik word wat lei na die sitarea binne. La Casa Compartida is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanne selfsorgverblyf aan die kus saam met vriende of hul gesin.
'n Omsetter is onlangs vir ekstra gerief tydens beurtkrag geïnstalleer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Manette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- San Lameer, Villa 5910, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Casa Compartida het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer, Villa 5910, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom