La Casa Compartida

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Casa Compartida bied luukse selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vierslaapkamer-villa wat op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is.

Dié villa bied leefareas binne en buite en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n TV-kamer op die boonste verdieping en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea op die onderste verdieping. Elke en suite-kamer het matrasse, Egiptiese katoenlinne, ingeboude kaste en lugversorging. 2 kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het 2 driekwartbeddens.

Die leefarea lei na 'n lieflike, ruim kuierarea met 'n groot patio, swembad en 'n tropiese tuin. Daar is 'n onderdak-eetarea vir 10 op die patio, asook sonstoele, 'n gasbraai en draagbare braai. Daar is ook 'n gemaklike rusbank. Die swembadarea kan deur stapeldeure bereik word wat lei na die sitkamer. La Casa Compartida is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanne selfsorgkusverblyf saam met vriende of familie.

Slaapplek

'n Bespreking by La Casa Compartida sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Casa Compartida gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 215 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false