Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pirogue 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 034 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Pirogue 19 is selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien die kompleks met 'n tropiese tuin met 'n groot swembad spog.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv Now. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n Weber-braai. Daar is ook 'n swembad en 'n swembadjie vir kleuters. 'n Enkeltoesluitmotorhuis en 1 oop parkeerplek is vir gaste beskikbaar. Hierdie kompleks is oorkant die strand en reg langs die Boulevard-winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by La Pirogue 19 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 034
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 034
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 95, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79513fefa9fc6a96bc2a32c3a94d16124196c34095c95d1525cf5c0299fc5f716ed53d9157dc552fe29e09d42c8e8c222c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 034 per nag (plek vir 6) 95 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533843253597 31.220885321426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem