La Pirogue 1
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 695R1 441 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Pirogue 1 is 'n dubbelverdiepingwoonstel oorkant die pad van die strand af in die veilige La Pirogue-kompleks. Dit is in Westbrook aan KwaZulu-Natal se noordkus tussen Umhlanga Rocks en Ballito.
Benewens die Noordkus se ongerepte strande bied die Durban-area alles wat 'n vakansieganger se hart begeer. La Pirogue is naby Sibaya Casino, Gateway Centre, 'n krokodilplaas en die bekende Zimbali- en Umhlali-buiteklubs. Dit is 10 km van Ballito af.
La Pirogue 1 het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede 'n koningingrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n kombuis, sitkamer, eetarea, balkon met 'n tuin en 'n hek wat na die swembad lei. 'n Wasmajsien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar en daar is 'n ingeboude privaat braai in die tuin.
Gaste moet asb. hul swemhanddoeke saambring. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer en linne word elke week omgeruil. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n baie streng geraasbeleid. Slegs 2 voertuie word toegelaat. (Dit beteken 2 motors, of 1 motor en 1 waentjie).
Die gerieflike sitarea het 'n plafonwaaier en skuifdeure wat na die balkon lei. Die balkon is gemeubileer en bied 'n 180° see-uitsig.
Daar is steil trappe wat na die slaapkamers lei, so dit is nie ideaal vir ouer mense of kindertjies nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 604
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Pirogue 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal