Lekke Uitsig Ini Kaap
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Parkeerplek vir een motor beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis. Geen ander parkeerplek binne die eiendom nie.
Rook slegs op die balkon toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warren Heights 9, Warrenstraat 9, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap